Argiewe

Vorige kopieë van artikels wat in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe verskyn het, is verkrygbaar by: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Gedrukte kopieë van volumes wat in voorafgaande jare gepubliseer is, kan vanaf die Akademie aangevra word. Kontak Nellie Engelbrecht by nellie@akademie.co.za

Vanaf 2001 op aanvraag beskikbaar by Sabinet.

Vanaf 2008 gratis aflaaibaar by SciELO.