Oor Ons

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Akademie is ’n multidissiplinêre organisasie met die volgende missie en algemene doelstellings: die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die literatuur in Afrikaans en die kunste, asook die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans.

www.akademie.co.za

Tydskrif vir Geesteswetenskappe
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, gepubliseer deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, verskyn kwartaalliks in Maart, Junie, September en Desember.

Die TGW ondersteun ʼn oop toegangsbeleid, en dus kan, alle artikels in die digitale weergawes gratis afgelaai word op sowel die TGW se webtuiste: https://tgwsak.co.za (vanaf 2016) as die SciELO-platform (vanaf 2009)

Kopiereg vir artikels, resensie-artikels of resensies bly by die outeur(s). Alle werk wat gepubliseer word, is gelisensieer onder ‘n Creative Commons Attribution 4.0 Internasionale lisensie (CC BY 4.0)

Intekengeld vir 2023 in Suid-Afrika (BTW en posgeld ingesluit):
Subscription fees for 2023 in South Africa (VAT and postage included):
Tydskrif vir Geesteswetenskappe: R400,00 per jaargang/Journal of Humanities: R400 per volume

Hoofredakteur/Editor in Chief:
RC (Ina) Wolfaardt-Gräbe – Algemene Literatuurwetenskap/Theory of Literature

Gedruk deur: V&R Drukkery (Edms) Bpk, Pretoria.
Tel.: (012) 333-2462