SciELO SA: Top 10 Titels (01 January 2007 – 21 April 2017)

Die TGW tel onder die 10 mees gelese/gebruikte titels in die SciELO-versameling.

Daar is sowat 300 nasionaal geakkrediteerde joernale; waarvan ongeveer 68 tans in die SciELO-versameling gelys word, en van dié 68, tel ons tydskrif onder die top 10 mees gelese joernale – die enigste tydskrif wat uitsluitlik Afrikaans is.

Klik hier vir meer inligting.